Mín bókahill
Vind God in die gewone

Ebók

Vind God in die gewone

Tom Smith

NB Publishers

Prísur

88,95 kr.

Vørulýsing av

Vind God in die gewone

God woon in die gewone en ons moet leer om Hom daarin raak te sien. Dit beteken dat ons opnuut die lewe moet beleef as betowerend en vol van God se teenwoordigheid. Tom Smith help ons om 'n paar gewone gebruike soos eet, reis en werk as verkykers te gebruik sodat ons meer bewus kan raak van God se teenwoordigheid in ons lewe. 

Nágreining