Mín bókahill
Blomme vir Berdine

Ebók

Blomme vir Berdine

Helena Hugo

NB Publishers

Prísur

68,95 kr.

Vørulýsing av

Blomme vir Berdine

Die Bertha Human-skuiling kom op dreef en is daar oorgenoeg sake om Berdine en Melanie besig te hou. Tog vind Melanie liefde, maar tragedie tref die jong verhouding. Berdine gee al haar aandag aan haar vriendin se gesin en haar werk. Toe Melanie haar vra om na haar man en kind om te sien aanvaar sy dit as haar plig. Maar is dit die Here se wil? 

Nágreining