Mín bókahill
Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Huistaal Klankboek vir leerders Onderwysersgids

Ebók

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Huistaal Klankboek vir leerders Onderwysersgids

Onderwysersgids

Mart Meij

NB Publishers

Prísur

71,95 kr.

Vørulýsing av

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Huistaal Klankboek vir leerders Onderwysersgids

Die Klankboek vir leerders Huistaal Onderwysersgids bevat 'n jaarplan en vier kwartaalplanne. Die Onderwysersgids is volgens die KABV-vereistes ontwikkel en bevat leiding om enkelklanke, dubbelklanke, klanksamestellings, meervoude, verkleiningsvorme asook spel- en sigwoorde aan die Huistaalleerder te leer. Die Onderwysersgids word aanbeveel vir ouers en onderwysers. Die reeks is ontwikkel onder leiding van opvoedkundige kenner, Mart Meij. 

Nágreining